Продвигай свою музыку
 
Die Antwoord
Die Antwoord
Die Antwoord
@die-antwoord

Die Antwoord ft. Slagysta - Baita Jou Sabela (3 декабря 2019)


Категория: Официальный клип
Продолжительность: 00:03:57
Описание:
Edited by ¥O-LANDI VI$$ER
Cinematography by PAUL GILPIN
Produced by JON DAY
Art Directed by LEN COCKRAFT
¥o-landi's hoodie by SYLVIA VAN HEERDEN
¥o-landi's make-up by ALICE COLORITI
Graphic Design by LERI!
Colourist: REGARDT VOGES

Cast co-ordinators: FOKROT and MASILON

Special Thanks:
NIC AND PHILIP DOBLE @ PANAVISION CAPE TOWN
MICHELE ST ARNAUD @ PANALUX CAPE TOWN

Shot on location inside ZEFSIDE CORRECTIONAL SERVICE

Lyrics for “Baita Jou Sabela feat. Slagysta” by Die Antwoord:

Hom! Salute
Laat ons siementela voor ons niekietela
Jys mos wys
Dais hoe die ouens dala
Slagysta giena

Gedruk in n corner
Verskillende tronke
Manne van different gronde
Word gebind in n nommer
x4

Jy moet so pata en fundela
As jy kala bru baleka
Jy moet so dala en kan theta,
Anners bra baita jou sabela.
x2

Baita jou sabela

Flame on muddafucka don't touch baby girl 2hot2handle
All eyes on me (is ja) sommer stiek uit in a lambo
Jy praat n klomp kak maar jy kannie staanie, waars jy nou my bru?
Baita jou sabela naaier
Dont follow me, I hate you
I'm made of sugar and spice and everything nice, with a little bit of evil
Why does it feel so good to be bad? Everything I like is illegal!
Ja, da zef kid popping off! Los my uit tsy!
Jou ma se poes! Tsek! Wies jy? -Uh uh! Shuddup! Miniete! Fokkof!

Hosh
Salute
Dala Rot is my stalaza
En niemand sal my spasamieza
ek staan knie diep in die bovana
Hom

Jy moet so pata en fundela
Wie maak hulle wys?
As jy kala bru baleka
Wie maak hulle wys?
Jy moet so dala en kan teta
Wie maak hulle wys?
Anders bra baita jou sabela

Baita jou sabela
Salute virrie ouens wat kamandela
Nommer nommer nommer!

Salute Pollsmoor!
Salute Brandvlei!
Hosh Worcester!
Salute Helderstroom!
Salute Goodwood!
Hom Malmesbury!
Salute Voorberg!
Salute Drakenstein!
Die Stêr maak vol!

Laat die nommer skyn
Ons is skangaga!
Volle Nommer

SLAGYSTA!

Tags